As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

Klippies April 2012

 

Een besoek by die Klippies laat mens besef wat groot diensbaarheid  beteken.   Elize en Nicolize bring die Woord op praktiese, kinderlike, speelse manier op kinder-grondvlak.  Dankie namens al die Klippie-ouers.

Ek dink die Here glimlag oor Klippiekerk.  Miskien wens Hy dat alle grootmens-eredienste ook so opreg en sonder pretensies en vooroordele kan gebeur.

Kan ons as volwassenes nie ook so hartlik sing, hartlik lag, hartlik geniet net soos 'n kinders nie?

 

 

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable