Gesinsdiens Mei 2012
Gesinsdiens met Laerskoolkinders: Mei 2012
Gesinne bou saam, doen saam, leer saam....
'n Regte 'geniet' erediens
Wie het die hoogste toring met koerantpapier gebou?
Wat het Kulu ons kom leer van die lewe? Moenie kwaad met kwaad vergeld nie! Moenie iemand altyd wil terugkry nie!
Ons is deel van een liggaam!
Sonde vat ons verder weg vd kruis (Jesus) af.