As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

Belydenisklas Konsistoriedeur Aug 2012

 

Die Belydenisklas het op 4 Augustus besluit om die Konsistoriedeur op te knap.

'n Geringe takie wat in een oggend met lekker saamwerk afgehandel is.  Hierdie takie is 'n voorbeeld vir ons gemeente dat ons self kan inspring en ons mooi gebou in stand kan hou.  Wie gaan wat volgende aanpak?   Kom ons volg die Belydenisklas se voorbeeld.

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable