As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

EE3 Sertifikaatuitdeling 2012

Jubelfees....   EE3 Sertifikaat uitdeling 2012

 

17 volwassenes het 'n kursus deurloop genaamd “Hoop vir Kinders” of in Engels gesê “Hope for Kids”.  Die volwassenes is opgelei deur EE SA, as dosente, om die Hoop vir Kinders kursus aan kinders aan te bied. Net geregistreerde dosente mag EE kursusse/klinieke aanbied.  Die volgende volwassenes het die kursus suksesvol deurloop: 

Annelize Booysen, John Booysen, Hannetjie Celliers, Dirk Coetzee, Ina Cronje, Yvonne Grobbelaar, Marie Hesse, Mariette Janse v Vuuren, Leonie Kellerman, Jonas Lebalelo, Christa Moller, Ria Pistor, Nelle Senekal, Alet Smit, Chris van Aswegen, Christel van Aswegen, Francois v Rooyen

 

 

Chris en Christelle van Aswegen het hierdie jaar die Hoop vir Kinders vir Graad 5 & 6 kinders aangebied in die plek van Gr 5 & 6 kategese (omdat hulle die dosente kursus suksesvol deurloop het.  Die kinders  het ook elkeen ‘n sertifikaat ontvang wat sê dat hulle die Hoop vir kinders kursus suksesvol deurloop het en nou in staat  is om die Evangelie aan ander maats oor te dra en saam met hulle te bid tot ‘n oorgawe.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable