As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

Kerssangdiens 2012

 

Dit was groot opgewondenheid en lekkerte:   Kerssangdiens 2012

Jaarliks maak die ringsgemeentes beurte om hierdie spesiale erediens aan te bied en hierdie jaar was dit Klipkerk se beurt!!

 

Kersfees: die begin of die einde?

Dit was geen gewone Kerssangdiens waar net die Jesus-geboorte vertel en besing word nie.  Was jy nie daar nie?  Wat 'n jammerte. 

Ons het weereens besef dat Kersfees  'n geskiedenis en 'n toekoms het.  Die kerse in die tuin en tonne eetgoed, die samewerking om die "dekor" en program op te stel en op te voer...   'n wonderlike voorloop vir Kersfees 2012.  Elkeen van ons wat daar was, kyk met ander oë na Kersfees 2012.

 

 

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable