Wintertee Julie 2013
Ons "mooimaak-squad" het ingespring en ons geboue, badkamers, kerkruim en kerkterrein bietjie opgedollie! Die kinders het selfs 'n speelraam gekry en kan/mag na hartelus op die mure teken op die nuwe "swartborde"
DANKIE DAMES. Ook vir die heerlike tee en "cupcakes" om jul werk amptelik te vertoon.
Dit was ook ons voorreg om die Voschenk gesin uit Madagaskar tydens die geleentheid te verwelkom.