As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

Botswana Uitreik Junie 2013

UITREIK NA BOTSWANA!!                                   22 Junie 2013 

 

'n Een-dag uitreik om omgee en liefde uit te deel, was gereël deur die Sendingbediening.

So amper 20 van ons is in verskeie voertuie vroegoggend weg na Jonas, gestasioneer in Botswana.  Ons doel was om hom en sy vrou te bemoedig maar ook om 'n paar mense in sy bedieningsarea te besoek.  Ons het met hul gesels oor hul verhouding met die Here, aangemoedig om die eredienste by Jonas by te woon en daarna het ons 'n pakkie bederf uitgedeel.  Ons kon ook 'n klomp warm kombersies uitdeel vir sommige van die kinders.

Voor donker was ons terug met 'n lekker warm gevoel:  ons kon 'n Saterdag opoffer om vir iemand iets te beteken.

 

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable