Error
  • JUser: :_load: Unable to load user with ID: 546

Lidmaatskap Inligting

Bestaande lidmate:

  • Wil jy seker maak of jou lidmaatskap by ons gemeente is?
  • Wil jy seker maak of jou inligting op die gemeente se rekenaarstelsel is?
  • Het enige van jou kontak- of gesinsbesonderhede verander?

Skryf aan die kerkkantoor (sien skakel onder) en rig jou navraag of versoek.

 

Nuwe lidmate:

Vul hierdie vorm (kliek hier) in, en besorg  per hand, faks of epos terug aan die kerkkantoor,

OF skryf na die kerkkantoor (sien skakel onder) en vra dat die NUWE LIDMAATSKAPVORM per epos of faks aan jou gestuur word,

OF maak ‘n draai by die kerkkantoor om dit af te haal, dan kan ons jou sommer ontmoet!