As per government instruction all websites operating .zaDNA top level domain name must have a landing page with a visible link to the "COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal" Please click here to access www.sacoronavirus.co.za.

Nederduitse Gereformeerde Kerk

Lichtenburg

Pastorale sorg

 

FOTO NR 2

Ouderling: Pastorale sorg

Piet Agenbag
Tel : 072 360 2863
pajagenbag@gmail.com

02 

Diaken: Lichthuis
Anna Marie Voges
Tel: 082 698 8783

anna.voges@telkomsa.net

 

no-profile-img

Diaken 1: Pastorale sorg
Wouter de Vos
Tel : 072 285 0915

supaquick@telkomsa.net

FOTO NR 4

Diaken 2: Pastorale sorg
Hennie Schlebush
Tel : 082 899 9642

henniesch1@gmail.com

 

 

Hierdie bediening sien om na lidmate op die volgende wyse:

Behoeftebesoeke

Siekebesoeke

Bejaarde sorg

Versorg Weduwee en Wese

Worstel jy dalk oor die afsterwe van iemand naby aan jou?  Kliek hier vir 'n boodskappie van ds Anthonie.

Plaasbediening

 

_C0A9944

Ouderling 1: Plaasbediening
Hannes Du Preez
Tel: 082 374 0684

dupreezjg@gmail.com

 FOTO NR 10

Ouderling 2: Plaasbediening
Gert Els
Tel: 074 311 2442

gertels000@gmail.com

 FOTO NR 11

Ouderling 3: Plaasbediening
Franco Roode
Tel: 082 772 6589

franco.roode@gmail.com

 


Huidiglike vergader ons twee keer per jaar met die blok kerkraadslede om hulle te bemoedig, oor knelpunte te gesels en Christus se liefde met mekaar te deel.

Vir die toekoms: ons is nog in die ondersoek- en beplanningsfase.
Hierdie bediening is ook nuut op die rak, maar wat ons reeds weet is dit:

Ons wil aandag gee aan die unieke en spesiale behoefte van ons mense op die plase!

Gee so rukkie kans, en moenie vergeet om weer te kom kyk wat op hierdie bladsy aangaan nie, want

'n boer maak 'n plan!

 

 

 

Projekte

04Ouderling: Projekte
Rico le Roux
Tel: 078 039 0533

Vir enige navrae oor hierdie bediening, kontak gerus vir Rico, of
ricoleroux0@gmail.com

 

 

 

Sending en Uitreike

 

03 

Ouderling: Sending en Uitreike
Koos Saaiman
Tel: 083 290 2369

eksaaiman@mweb.co.za

 FOTO NR 12

Diaken : Barmhartigheid
Nadi Duvenage
Tel: 082 774 0133

nadi@xsinet.co.za

 

Diaken 1: Evangelisasie
Vakant

 

 

Diaken 2: Evangelisasie
Vakant

 

Hand 1:8 :  "en julle sal My getuies wees in Jerusalem (Lichtenburg) SOWEL as in die hele Judea (Noordwes)
en in Samaria (Suid-Afrika) en tot in die uithoeke van die wêreld (buite Suid-Afrika)."


WAT GEBEUR HUIDIGLIK IN HIERDIE ENORME BEDIENING?


In Lichtenburg:
Aksie Agapè:  Evangelie en liefdesbesoeke aan lidmate en nie-lidmate (weekliks)
Amos:            Uitreik na plaasarbeiders op Dinsdae en Donderdae.  Bybelskool Dinsdae vir leiers by Japie Suurd se plaas.
                      Eredienste Sondae by Zoetmelksvlei (plase van Marco v Rensburg en Louis Coetzee)
Hospitaalbediening:  Besoek plaaslike hospitaal op Donderdae
Jesus Film:     Reik Maandae uit met Jesus Film in swart woonbuurte.
Lichthuis-liefdesbediening:  Dames van verskillende gemeentes bedien die bejaardes
Ouetehuis:     Besoek ouetehuis en bedien die Evangelie
Taxi Gospel Club: voltydse evangelis by die taxi-staanplek.
Sopkombuis:  Voorsien kos aan behoeftiges in Blydeville en Boikhutso
Kliek hier vir die inligting van die kontakpersone en medewerkers, asook die foto's van ons Amos-sendelinge.

Ons sendelinge elders:
Coen en Suria Scholtz (OM Afrika Bestuur, koördineerder sendelinge in Afrika, gestasioneer in RSA)
Verskeie OM sendelinge in Afrika (gestasioneer in Chad, Tanzania, Zambië, )
Bernard en Christien Odendaal (Sendelinge en onderwysers in Katete, Zambië)
Pieter en Aretha Prinsloo (SAT 7, gestasioneer in RSA)
Andries de Wet (werk in Botswana, gestasioneer in Lichtenburg)
Jan en Ruth le Roux (Sendelinge in Botswana)
Dries en Marli Voschenk (Sendelinge in Madagaskar)
Jonas, Dixon en Barend (Sendelinge in Botswana)

Ons vat hande met die volgende organisasies:
Operasie Mobilisasie (OM)  http://www.omafrica.org/ 
Multi Ministries   http://www.multiministries.co.za/
Amos-bediening 

Wil jy iewers betrokke raak?
Ons droom dat elke lidmaat sy gawe ontdek en in 'n bediening betrokke raak, wat nie net ons eie gemeente bedien nie,
maar vlg Hand 1:8 TERSELFDERTYD ook die wêreld bedien.
Die oes is groot, die arbeiders min...  kliek hier.

 

Soek

wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable
wide-formidable